Rustig in 'n mooi omgewing.
Pragtige, netjiese plek met mooi uitsigte oor die berge. Ons het lekker gebly. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.
Unbelievable!
What a beautiful place, not to mention the view. What an experience. Everything is within walking distance from Views. There are also the most beautiful hiking trails in the area that gave us a sense of freedom. Views are neat and catered for all our needs. Would definitely recommend it to anyone with a reassuring heart.
Rustigheid met asemrowende uitsigte!
Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die chalet was skoon, netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die omgewing is vreeslik rustig en veilig. Alhoewel dit 'n entjie is om dorp toe te stap, is dit nog steeds nie te ver nie. Die uitsig vanaf die stoep is vreeslik mooi.
Very nice, with beautiful sights. Welcome arrival, everyone in the village and where one gets the key is friendly, very nice accommodation, comfortable for 4 people, and you have a view of the mountain. Too beautiful for words.
Vandat ons arriveer het tot ons vertrek het ons die vriendelike en hulpvaardige Bastiaan en sy vrou ontmoet. Ons was 3 volwasse persone en Views het ons harte gesteel. Die woonstel was netjies en ons kom geen fout vind nie. Ek wens daar was meer sterretjies om te merk, want ek sou dit gemerk het. Ons gaan definitief weer terug na Views toe.
Exceptional views. Perfect for a break away from the city life. Very tranquil and quiet place to stay. Perfect spot for a couple or even a young family. The view is exceptional, and you feel like you are at the highest point in Clarens. Even a great view when lying in bed in the mornings. The unit was very neat and comfortable. You are far away from the city centre to not hear the hustle and bustle. Right by the starting point of the numerous hiking trails.
Asemrowend gewees om so te kan ontspan. Behalwe vir die pragtige uitsig en mooi plek, kon ons nie vir beter gehalte hoop nie. Baie dankie aan Bastiaan en Alta wat vriendelik ons tegemoet was met beurtkrag. Die tuin lyk pragtig en is als netjies en skoon gewees.
Beautiful place and beautiful scenery. Situated highly, it offers beautiful views - mountains and village. Hosts are very friendly and cordial and we were welcomed with champagne because I mentioned it is our wedding anniversary. Pleasant place very comfortable and tastefully equipped. The closest hiking trail in mountains starts right next to the house. Very quiet and calm environment. Clarence, of course, has his own charm. Many interesting shops, art galleries, beer breweries, many eateries, etc. Will definitely go again.
Hoog geleë bied pragtige uitsig - berge en dorpie. Gashere baie vriendelik en hartlik en is welkom geheet met sjampanje omdat ek genoem het dis ons huweliksherdenking. Blyplekkie baie gerieflik en smaakvol toegerus. Die naaste staproete in berge begin sommer langs die huis. Baie stil en rustige omgewing. Clarence het natuurlik sy eie bekoring. Vele interessante winkeltjies, kunsgalerye, bierbrouerye, baie eetplekkies, ens. Sal definitief weer gaan.
Share our website!